Eisteddford

FHS-leerlinge neem jaarlks aan die Paarl Vallei Eistedfod deel, waar goeie prestasies behaal word.  Leerders het oor die afgelope paar jare brons, silwer en tot goud ontvang vir uitstekende prestasies.

 

We hold thumbs for yet another run of success over the next two weeks.